Monday, April 18, 2005

 

Episode 02


Hierdie is ons 2de podcast. Hy is baie kleiner (7.5MB) as die eerste Episode. Om te luister, regs klik (right-click) die icon bo en stoor (Save target as...) die MP3 op jou rekenaar en luister dan daarna op jy eie tyd. Jy kan ook stream deur net te klik op die icon.

Die rss feed (vir iPodder ens) is http://www.potgooi.net/attie-en-lene-show/al.xml.

Saturday, April 02, 2005

 

Episode 01


Hierdie is ons eerste podcast. Julle sal sien ons sukkel maar by party plekke, maar ons is relatief tevrede met die eerste probeerslag. Die cast is 30 min lank. Om te luister, regs klik (right-click) die icon bo en stoor (Save target as...) die MP3 op jou rekenaar en luister dan daarna op jy eie tyd. Jy kan ook stream deur net te klik op die icon.

Die rss feed (vir iPodder ens) is http://www.gesels.net/podcast/al.xml.

This page is powered by Blogger. Isn't yours?