Saturday, May 28, 2005

 

Episode 03



Ons 3de podcast (of podgooi in Afrikaans?). Hy's net so 'n bietjie groter as die vorige een. Ons gesels oor Bloemfontein, Cruise Ships, Blou Bulle en allerhande sulke goed. Kom luister gerus deur die instruksies bo te lees.

Comments:
Cool (of moet ek se koue) Podcast julle twee. So wanneer is die volgende een..? :-)
Ek is van West Palm Beach, Florida, en lees nogal gereeld die Beeld en kry email vriende oor die wereld, so ek geniet dit baie om te hoor wat ander Suid Afrikaaners se ervaringe en opinies oor alles is, veral die wat nie meer in SA woon nie.

Skoonfamilie stories...ja nee, ek stem saam David, share so bietjie!
Nou ja, my vrou het mnet on demand se egoli, ek sal maar my Afrikaanse podcasts he!

Boerseun
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?