Sunday, July 09, 2006

 

Potgooi 27

Die Attie & Lené show: Episode 27

Wêreldbeker klug. Dorset. Huistoe! Hof beskerm seelewe (vir 'n verandering). Federer regeer Wimbledon. Daaglikse Brood en Johan & Anja de Vries.

Tuesday, June 13, 2006

 

Nuwe potgooi

Ons het verneem dat daar binnekort n' splinternuwe potgooi die lig gaan sien.

Alle sterkte Eben!

Attie & Lené

Tuesday, May 30, 2006

 

Potgooi 26

Die Attie & Lené show: Episode 26

'n Vol program vanaand. Attie se nuwe paspoort maak Lené groen van jaloesie. Rugby (nie te veel nie ek belowe) en avontuur dek vanaand se sport. Britte se eie mediseine. Kan Afrikaans "mainstream" in Britanje word?

Skakels:

Tuesday, May 09, 2006

 

Potgooi 25

Die Attie & Lené show: Episode 25

Die groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word 'n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref.

Skakels:

Monday, April 24, 2006

 

Potgooi 24

Die Attie & Lené show: Episode 24

Ja ons is weer terug en ons gesels lekker in hierdie deel 2 van Die Laphilõ Florida verslag saam met Boerseun en Boerdogter.

Links:

Monday, February 27, 2006

 

Potgooi 23

Die Attie & Lené show: Episode 23

Nuwe potgooiers, Ertjie Heunis, Van der Watt en Beukes kruis swaardie (nie rêrig nie), Britse huispryse, sport en die BBC se nuutste bydrae to opvoeding.

Attie & Lené; Pierre & Rudi; Lené & Christa; Christa, Lené & Rudi.
Kloksgewys en van links na regs: Attie & Lené; Pierre & Rudi; Lené & Christa; Christa, Lené & Rudi.

Monday, February 20, 2006

 

Potgooi 22

Die Attie & Lené show: Episode 22

George Clooney en sy flieks, Brokeback Mountain, Homoseksualitiet (dit volg dan), Geld en standaard van lewe en Lené word uitgevang deur moderne tegnologie.

Thursday, February 09, 2006

 

Potgooi 21

Die Attie & Lené show: Episode 21

Op die vooraand van die 1ste game van die Super 14 lei Thinus Delport in die nuwe seisoen in.

Thursday, February 02, 2006

 

Potgooi 20

Die Attie & Lené show: Episode 20

Ons is uiteindelik weer op die lug. Ons wei maar net die nuwe jaar in.

Potnotas:

Kalahari Gemsbok Park photos
Ricky Gervais podcast

Laat weet van julle!

Thursday, December 22, 2005

 

Potgooi 19

Die Attie & Lené show: Episode 19

Lekker Kersfees!

Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Wednesday, December 14, 2005

 

Potgooi 18

Die Attie & Lené show: Episode 18
Gorillaz, Dubya, ProtoPage, Roland Schoeman, TWiT en nog meer.

Potnotas:Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Tuesday, November 29, 2005

 

Potgooi 17

Die Attie & Lené show: Episode 17

Ons gesels oor die Kalahari woestyn, die Heunisse, ons potgooi verkeer en nog ander goed.

Potnotas:
Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Sunday, November 13, 2005

 

Potgooi 16

Die Attie & Lené show: Episode 16

Attie blaas stoom af oor Afrikaanse skole en ons gesels oor 'n paar nuwe rugby sites, die Sony Bravia advertensie, Clapham vuurwerke en 'n hele klomp techie goed.

Potnotas:Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Wednesday, November 02, 2005

 

Potgooi 15

Die Attie & Lené show: Episode 15

Ons gesels oor Flock, Corné Krige se boek, "The Traveller", "History of Violence" en 'n paar nuus items.

Potnotas:Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Monday, October 24, 2005

 

Potgooi 14

Die Attie & Lené show: Episode 14

Attie vat houe namens die Bulle en ons gesels oor omgewingsake, Serenity (die fliek), Afrikaans in skole, en 'n klompie ander potgooie.

Potnotas:
Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Sunday, October 09, 2005

 

Potgooi 13

Die Attie & Lené show: Episode 13

Ons gesels 'n bietjie oor Suid Afrikaanse- en werêldnuus, 'n paar techie goed en bespreek SA se negatiewe beeld in die Britse media.

Verwysings:
Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Sunday, October 02, 2005

 

Potgooi 12

Die Attie & Lené show: Episode 12

Ons gesels oor die week se Suid Afrikaanse- en werêldnuus en bespreek skole in die Oos-Kaap en 'n paar flieks wat ons gekyk het.

Attie & Lené in KenyaVerwysings:
Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Wednesday, September 21, 2005

 

Potgooi 11

Die Attie & Lené show: Episode 11

Ons gesels oor Kyknet/Kuduclub se JA, Hoekom ons en ander Londen toe kom, Wolf Brother, Londen dieretuin, Flickr, Google Blog Search en nog meer.

Verwysings:
Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Sunday, September 11, 2005

 

Potgooi 10

Die Attie & Lené show: Episode 10

Ons gesels oor ons Europese vakansie, rook in Europa, Chinese name, Hurricane Katrina, Krieket, die Tories, Israel, Pienk voete en nog meer.

Verwysings:
Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Sunday, August 21, 2005

 

Potgooi 09

Die Attie & Lené show: Episode 09

Hierdie week is 'n vol program. Ons gesels alweer oor die Bokke, Bulle, Kimi Raikonnen, Roger Federer, Godsdiens, Visas, en nog meer.

Verwysings:
- Wimbledon Common fotos en
- Religion is a mental virus deur George Claassen en
- The Pew Global Attitudes Project en
- ANC: Afrikaans 'an inspiration' en
- Airline security: US style en
- Podcasting: A step by step guide from c|net en
- Hawaii deur James Michener en
- My Sister's Keeper deur Jodi Picolt.

Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy. Let asb. op dat my rss verander het na http://feeds.feedburner.com/attie.

This page is powered by Blogger. Isn't yours?