Tuesday, May 09, 2006

 

Potgooi 25

Die Attie & Lené show: Episode 25

Die groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word 'n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref.

Skakels:

Comments:
Dogtertjies is die beste! Bly vir julle part!

Ek is 'n 'luiteraar' of 'fan' en geniet julle potgooi!

Jan in Indiana
 
Ek het n paar name vir julle,
1. Ossewania
2. Kakebenia
3. Eufesia
4. Precious

Kan nog aan meer dink, maar ek dink dis eers genoeg. ;-)

Lekker om weer te hoor julle is terug op die lug !
 
Hallo julle!
Dit is wonderlike nuus!!
Nou kan julle maar begin Barbies koop!
Dit was great om julle te ontmoet - ek het vreeslik lekker saam met julle gekuier.
Chané is vir my 'n mooi naam...? Of natuurlik Mariet (ha-ha)

Mooi bly
"Eerste live fan"
 
Daarsy, 'n ou cute Erkienatjie! Baie Geluk!
Nou het Attie nog meer van 'n rede om permanent onslae te raak van daai aaklige blou trui. :-)

Ons gaan bietjie dink aan name, maar daar is twee wat dadelik to mind kom... kan julle raai?

Jong, wou net se, julle kan mos nou nie so uit die "uitsaai kamer" praat nie. As daar in 'n onderbroek gesit word met 'n uitsaai sessie. SO BE IT. Dit is gemaklik, nie dat ek "ooit" in my onderbroek sit en uitsaai nie. ;-)

Dit was lekker om julle weer op die lug te hoor.

Groete en lekker borrels voel in jou maag, en jy ook Lene.
 
Boing Boing?

Boing Boing, Boing-Boing Boing Boing.
Boing Boing Boing Boing Boing Boing, en dan Boing Boing Boing Boing Boing Boing.

Wat Boing Boing Boing?

Ok later. Boing.
 
O, en onderbroek, Boing?
 
Dit was lekker om weer die Attie en Lene show op die lug te hoor! En Lene... Johann het ook vir elke liedjie 'n "boing boing", maar syne is "boom chiekieliekieliekie".... so julle 2 het iets in common ('n missing breinsel... haha).
Nog name: Leshe Phyllis Getriena Heunis. Of Phyllis Leshe Wilhelmiena Heunis. Of sommer net Sweat Pea Leshe Pea Phyllis Pea Heunis. (inside joke...) En ja, stuur die onderbroek-uitsaai-foto....
Lekke bly!
 
Baie geluk met die komende dogter!! Kraaitjie is 'n mooi naam hoor!! Wanneer raak julle "live?"
 
Dogtertjies is beste, maar moenie dink hulle is enigsins soeter nie.

Name:
1. Prinses
2. Diana (jy is mos nou Brits)
3. Parys (of Paris in Engels)
4. Londen (miskien het Beckham 'n punt beet)

Herkie en Mathilda van Johannesburg (maar tot onlangs ook Londen).
 
Hallo julle. Ons luister gereeld vanuit Miami. Ons het julle podcast oor Florida baie geniet. Ek wou net sê dat ek baie gejag het in SA. Ek het nie trofees gejag nie, maar sommer net op die plaas. Vandat ek weg is by die plaas is ek heeltemal afgesit van jag af. Ek geniet dit nog steeds baie om die bokke te "spot", maar ek wil nie meer skiet nie.

Jaco en gesin.
 
hallo , ik ben julie ,
ik kom uit belgië en ik zoek iemand uit afrika om mee te mailen (epos mee te sturen)

wil jij me mailen ?
veel belgische groetjes
xxx
Julie
->>> coolsjulieke@hotmail.com
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?