Wednesday, November 02, 2005

 

Potgooi 15

Die Attie & Lené show: Episode 15

Ons gesels oor Flock, Corné Krige se boek, "The Traveller", "History of Violence" en 'n paar nuus items.

Potnotas:Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Comments:
Lené, ek is 'n Notary by the way. En dit is wêreldwyd 'n gerespekteerde amp van die prokureursberoep. Jy moet 'n spesiale eksamen aflê om die fênsie stempeltjie te kry.

Julle word afgerip in die VK, of ons weet nie hoe om te charge nie, dalk eerder laasgenoemde... Ek het vandag vir 'n paartjie van Bulgarye se dokumente genotariseer. Verniet. Miskien stuur hulle werk my kant toe.
 
Howsit mense!

Ek is n boere doedie wat hier in Amerika woonagtig is. Julle podgooi is stunning!!!!!!! Asseblief, meer sport, want die Yankies DINK hulle weet wat dit is, maar eintlik gaan hier boggeroll aan in die land!

Cheers

Ingrid in Ohio
 
Hey Boerie doedie! Goed om van jou te hoor.

Nota aan Lené: Wel as die luisteraars dan vra vir meer sport...
 
Haai aapstertjie (interresante naam).

Goed om van jou te hoor.

Ons vertel so nou en dan van flieks, maar jy moet sommer jou eie gooi begin.

Ek is seker jy gaan beter as Leon van Nierop wees.
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?