Tuesday, June 13, 2006

 

Nuwe potgooi

Ons het verneem dat daar binnekort n' splinternuwe potgooi die lig gaan sien.

Alle sterkte Eben!

Attie & Lené

Comments:
Bestaan julle show nou nog? Klink asof julle op pad terug S.A. toe is? Wat gaan aan? Luister gereeld en mis die potgooie...
 
Dankie ouens! Ons het nou eers maar in die nuwe dorpie gevestig. Het nou rekenaar en my mikrofoon en sal volgende week probeer om ene GOOI. Sal waarskynlik vir Johan vra om dit vir my op sy webwerf te plaas, OF ek doen dit op my eie ene.
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?