Tuesday, November 29, 2005

 

Potgooi 17

Die Attie & Lené show: Episode 17

Ons gesels oor die Kalahari woestyn, die Heunisse, ons potgooi verkeer en nog ander goed.

Potnotas:
Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Comments:
Hallo julle

Groot fout met die klank, dit is baie onduidelik.
 
Ek is Brit in Londen wat leer homself Afrikaans en ek geniet baie jou potgooi. Gewoonlik laai ek dit na my iPod af sodat ek later daarna kan luister. Ek kan nie sê dat ek alles verstaan nie maar dit help om mense dit te hoor praat.

Alexander
 
Alexander, awesome stuff.

Baie welkom by ons potgooi. Dit is fantasties dat jy Afrikaans leer praat.

Miskien kan ons jou Skype as deel van ons podcast.
 
Kraai, ons is bewus daarvan, maar dankie in elk geval.

Volgende een sal beter wees.
 
Nee man ou At, hoe kan jy dan nou Secunda afrip, jou eie neef kom van daar af...hahaha..ek het vir die eerste keer in n lank tyd weer na die podgooi geluister, interesante dinge, en ek het al goed uitgevind wat ek nie geweet het nie.
 
Attie, miskien kan jy 'n bietjie praat oor ons groep in Londen vir mense wat of Afrikaans praat of leer. Ek sal meer inligting aan jou stuur.

Alexander
 
Ek word elke dag drie ure wakker voor my vrou, en te danke aan julle potgooie kan ek ten minste nou in die donker oggend na iets interresant luister! Julle het 'n besonderse dinamika(?) wat uistekend werk. Julle styl en dialoog en persoonlikhede komplimenteer mekaar baie sterk. Dis duidelik dat julle baie 'close' is! Ek dink dis 'n groot rede waarom so baie mense na julle luister. Julle maak mekaar lag, en dit laat die luisteraar voel asof hy na iets natuurlik (teenoor voorbereid) luister. Hou so aan!
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?