Sunday, July 09, 2006

 

Potgooi 27

Die Attie & Lené show: Episode 27

Wêreldbeker klug. Dorset. Huistoe! Hof beskerm seelewe (vir 'n verandering). Federer regeer Wimbledon. Daaglikse Brood en Johan & Anja de Vries.

Comments:
Wat n lekker pot was die nie gewees nie, dit is baie goed om julle terug op die ipod te he.

Net vir die record, ons was ingewees by Stringfellows, maar ek (en Lene moet dit weet !) was bekommerd toe Attie begin geld in MY klere indruk, en vra dat ek vir hom moet dans !!!!!!!!!!!! (Ek joke net !)Toe gaan ek maar eerder huis toe !!!!!!

Dit was regtig nice gewees om jou te ontmoet, en ek wil Lene ook ontmoet voor julle gaan.

Ek weet nie of jy kan ondou nie Attie, maar die offer staan nog - (waaroor ons gepraat het op die trein. Dit klink geheimsinnig ne, sal die res van die wereld nie like om te weet waarvan ons praat nie. . . ;-) )

Anyway, baie lekker show gewees, moet nie weer so lank wag nie.
 
Ai Johan, jy't ons nou lekker laat lag!

Dankie vir jou comment!
 
Dit was baie lekker om weer bietjie te kon luister na jul le show - dankie vir die laat wakker bly en moeite - veral Lene wat seker vroeg in die aande moeg raak met die swangerskap! Moenie weer so lank stil wees nie en hou ons op hoogte van julle verwikkelinge. Sterkte met al die voorbereidings vir die groot trek en julle nuwe begin in S.A!!
 
Hoop julle hou nie op met die potgooie nie, veral met die vinnige internet in SA. Sterkte met jul toeriste planne.
 
Dit was goed om jou uiteindelik by ons Afrikaanse koffiekroeg te ontmoet. Ek geniet baie om na julle potgooi te luister.
 
Johann,

Die Veepee het hom al meeste gewen, MAAR vandat die Bulle bestaan (ons het in eers in 1938 van Transvaal weggebreek) het ons dit die meeste (21 keer) gewen. Veron sal jou als kan vertel. :)
 
Hey Alexander,

Great om julle ook te ontmoet. Gaan jy by die Hyde Park ding wees?
 
Dankie vir die comments Anon & w_herbst.
 
Nou dat jy van rugby praat, en daai comment van ouens (Boerseun) wat in die Transvaal bly, en WP ondersteun, en dat mense al vir minder tronk toe is. Help my net gou reg.......

Jy bly in die Oos Kaap en ondersteun die Blou Bulle. Dit alleen is n seker n goeie 40 jaar in C-Max in Petoria (soos die Pretorianers dit noem) werd ???!!!

Ek is seker Boerseun sal ook wil hoor hoe jy jouself uit die een praat !

Wonder maar net . . . . . en hoop ons kry n verduideliking.....
 
Wil Britney Spears foto sien!
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?