Sunday, August 21, 2005

 

Potgooi 09

Die Attie & Lené show: Episode 09

Hierdie week is 'n vol program. Ons gesels alweer oor die Bokke, Bulle, Kimi Raikonnen, Roger Federer, Godsdiens, Visas, en nog meer.

Verwysings:
- Wimbledon Common fotos en
- Religion is a mental virus deur George Claassen en
- The Pew Global Attitudes Project en
- ANC: Afrikaans 'an inspiration' en
- Airline security: US style en
- Podcasting: A step by step guide from c|net en
- Hawaii deur James Michener en
- My Sister's Keeper deur Jodi Picolt.

Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy. Let asb. op dat my rss verander het na http://feeds.feedburner.com/attie.

Comments:
Goeie potgooi! Lekker baie interesante topics gewees.

Al wat nou nog mis is Lené se blog updates... :-)
 
This comment has been removed by a blog administrator.
 
Yo ou At,

I gotta say, jy het my verslaaf gemaak aan die pod-gooie. Ek laaik die artikels waaroor julle chat. Dit klink of jy Amerika mis aangesien jy alles vergelyk met Amerika...hehehe...die plek is nie so great nie...ek spot ne

Ek dink dit is veilig om te se ek is gehook op die pod-gooie.
 
Wanneer kom nommer 10 dan nou eendag?
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?