Sunday, June 12, 2005

 

Episode 04

Die Attie & Lené show: Episode 4

Ons gesels oor die Bokke, my skoonouers, Dalene Matthee, carting en ons stel nog 'n podcaster voor. Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Comments:
Goeie show, goed gelei Lené!
My vrou is lid van Leserskring, en ons kry gereeld boeke van SA af. Ek probeer maar so een of twee Geskiedenis, Resepte of ander boeke insluit by 'n bestelling aangesien ek nie regtig fiksie lees nie. Ek het gehou van die feedback oor die boek wat jy gegee het, en stel voor dat jy dalk die blog wat Attie voorstel vir jou gebruik om soos jou opinie oor boeke wat jy gelees het of shows op Mnet wat jy geniet het (of nie) te blog... maar net my 2c. :-) Het julle al 'n vaste tyd tussen die verskillende podcasts, soos een keer 'n week of wat? - Boerseun.
 
Hallo Julle
Lekker show gewees. Dankie vir my boost daarop. Mag ons van krag tot krag gaan. Sal defnitief ook julle noem op my program nommer drie teen einde hierdie week. Do so voort.

Terloops, daar is nie meer sinkplaat paaie in die Vrystaat nie, slegs teerpaaie, maar iemand steel al die teer, en nou is dit vol potholes.

Groetnis,

Raymond Greenberg
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?