Tuesday, July 05, 2005

 

Episode 05

Die Attie & Lené show: Episode 5

Ons gesels oor die BBC, plaasmoorde, Jake White, die Bokke, en ons stel nog 'n podcaster voor. Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy.

Comments:
Dit is mos nou waarvan ek praat! Ek is baie bly julle het nie enige iets ge-edit nie. Dit maak dit baie interesant om die warm gesprek tussen julle te hoor. Niks staging of so nie. GOED GEDAAN!

Ek moet se ek stem saam Attie oor die grond verdeling. Ek wil byvoeg dat my ouers woon in Mpumalanga, of soos wat die "locals" dit noem, "ma-poep-te-lank-a". Volgens hulle is die meerderheid van die plaasmoorde, die wat wel opgevolg en soms gesolve word, gepleeg deur Nigeriers of ander Afrika lande imigrante. As ek dit nie mis het het die Mapogo groep in Witbank begin. Toe ek in Desember in SA was, het 'n swart seun gevra om na ons kar te kyk terwyl ons inkopies doen, maar toe sien hy die Mapogo sticker op die bakkie en se, "o, die kar, hy kyk hom sommer self".
Attie, moet my nie se jy mis nie die Kasper Rasper Show nie :-)
 
Ek moet baie dankie se vir die reklame vir www.Boerseun.com in julle potgooi en ook vir die link op www.Gesels.net.

Baie dankie!
 
Haai Daar,

Het gisteraand na julle nommer 5 geluister. Goed gedoen, en ja, ons beste stand-up komediant se naam is Mark Banks, moet hom nie misloop as julle iets van hom kan vang nie. Hoop julle is almal veilig na die bomgedoente.

Groetnis,

Raymond Greenberg
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?