Monday, July 11, 2005

 

Episode 06

Die Attie & Lené show: Episode 6

Ons gesels oor die Londen bomaanvalle, Irak, Suid-Afrikaanse erfenis en ons stel nog 'n podcaster voor.

Verwysings:
- Iraq body count en
- The cost of war en
- Amerikaanse militêre databasis.

Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy. Let asb. op dat my rss verander het.

Comments:
Attie en Lene,

Dit was voorwaar uitstekend, en baie interessant om te kon hoor hoe julle persoonlik die terreur aanvalle op die vervoerstelsels ervaar het. Goddank, julle is veilig, en dat ek gelukkig ook nie mense ken wat daar beseer was, of erger nie.

Ek wil graag ook 'n klip in die bos gooi, deur te se dat julle nuutgestigde "id" stelsel, sekerlik nie verskil van die ou appartheidsregering van SA se "dompas" stelsel nie. Op 'n ligter trant, gelukkig het hulle nog nie daaraan gedink om 9 uur saans die klok te lui vir almal om tuis te moet wees nie.

St. Francis? wonderlike plek, en hopenlik is daar nie grondeise op die stukkie plaas waarvan Lene praat nie.

Groetnis,

Raymond
 
Oi!!
Ons wag, en wag vir nommer 7???

Myne is uiteindelik klaar, as julle wil luister daarna:

http://kraaipromosies.co.za/podcasts/index.php?itemid=13
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?