Sunday, July 31, 2005

 

Potgooi 07

Die Attie & Lené show: Episode 7

Ons gesels oor Roland Schoeman, die Bokke, SAA, African Geographic en 'n paar interresante websites.

Verwysings:
- Roland Schoeman en
- Google earth (download link is ook hier) en
- Art.com en
- African Geographic en
- Die Oos Kaap.

Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy. Let asb. op dat my rss verander het na http://feeds.feedburner.com/attie.

Comments:
Ek het hierdie podgooi baie geniet!

Ek het ook 'n opmerking oor SAA op my website gemaak. Dit gaan oor hulle verskoning aan die publiek wat in Die Beeld verskyn het.
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?