Sunday, August 07, 2005

 

Potgooi 08

Die Attie & Lené show: Episode 8

Ons gesels oor die Bokke & ander SA sport, Afrikaanse musiek, kontroversiële blogs en ons Rapport dekking.

Verwysings:
- Die Rapport berig en
- Die Kruger Park times en
- Shamwari en Adrian Gardner en
- Stef Bos en
- Theuns Jordaan.

Instruksies & rss feed is bo-aan die bladsy. Let asb. op dat my rss verander het na http://feeds.feedburner.com/attie.

Comments:
Ai tog, "kan 'n man dan nie" uit die stront bly nie. Ek het gehoop my troose woorde op Lené se blog het tog ietwat versagtende omstandighede getoon vir die kinderlike eerlikheid van my cyber-tjommie. :-)

Lekker Potgooi, en geluk aan julle en al die ander (Raymond en Etienne) met die Rapport artiekel. Ek dink nogal www.Gesels.net gaan 'n groot hupstoot kry, en sommer spoedig is julle twee ook op Kwela!
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?